- Relationships
- >
- 129 - Op reis na 'n mens se hart
129 - Op reis na 'n mens se hart
SKU:
Hoe gou besef ‘n mens dat God alle mense nie dieselfde gemaak het nie?
Dis deel van die patroon van sy Skepping.
En tog is daar een ding wat alle mense in gemeen het…
Meskien sal U op die reis saam met my ondervind dat alle mense - waar hulle ook al woon, watter taal hulle praat - mense is met basies dieselfde verlangens en behoeftes. Mense met harte - harte wat bereik kan word.