- Relationships
- >
- 128 - Net vir jou
128 - Net vir jou
SKU:
Spesiale versameling besielende verse deur Helen Steiner Rice…
Waardering …
Opgedra aan al die harte
waar hul op die aade mag wees
Wat so vrylik bygedra het
Tot versikking van my gees
Want die verse wat ek skrywe
Hoort nie slegs alleen aan my
Want dit kaats die inspirasie
Van my vriende wyd versprei
En hoewel hul dit nie weet nie
Is hul hulde, lof en prys
My tot krag en stil besieling
Diep waardeerde eerbewys
Elke boekie wat ek skrywe
is dan ook ’n huldeblyk
aan die harte , deur die wêreld
Wat my siel so kon verryk
Waardering …
Opgedra aan al die harte
waar hul op die aade mag wees
Wat so vrylik bygedra het
Tot versikking van my gees
Want die verse wat ek skrywe
Hoort nie slegs alleen aan my
Want dit kaats die inspirasie
Van my vriende wyd versprei
En hoewel hul dit nie weet nie
Is hul hulde, lof en prys
My tot krag en stil besieling
Diep waardeerde eerbewys
Elke boekie wat ek skrywe
is dan ook ’n huldeblyk
aan die harte , deur die wêreld
Wat my siel so kon verryk