- Afrikaans
- >
- 125 - Ankers & Vleules
125 - Ankers & Vleules
SKU:
Sarie en “ons” Ds. Solly se verbintenis het oor sowat ses jaar gestrek - ’n tyd waarin hy lesers letterlik “ankers” en “vleules” gegee het met sy rubriek.
Daarom was die afskeid vir almal, redaksie en lesers so swaar toe hy aangedui het dat in tye van kom en gaan, die “gaan” vir hom aangebreek het. Die tweeweeklikse frekwensie van Sarie, saam met al sy ander verpligtinge, het te veel geraak.
Maar hier in ’n goue jubileum-bundel, om saam te val met Sarie se goue jubileum is hand uitgesoekte ankers en vleuels…