- Relationships
- >
- 122 - Kies om te Wen
122 - Kies om te Wen
SKU:
Staan jy by ’n doodloopstraat in jou lewe?
Lyk die toekoms vir jou duister? Daar is net een antwoord : maak ’n nuwe begin in Jesus Christus - Hy gee nuwe lewe en hoop!
Vanuit haar eie ervaring, deel die outeur in hierdie boek die nuwe lewe en hoop wat Jesus in gebroke mense se lewens indra. Sy lê veral klem op die geestelike verantwoordelikheid van die gelowige om die Here se beloftes toe te eien, maar ook die spesifieke keuse wat jy moet maak in die moeilike situasies. Juis daarom die besondere titel “Kies om te wen”