- Relationships
- >
- 121 - Gasvryheid is 'n ryk geskenk
121 - Gasvryheid is 'n ryk geskenk
SKU:
Anselm Hoste het ’n keur van gedigte, aanhalings en tekste oor gasvryheid uitgesoek.
Hy stel hierdie boek saam rondom die tema “vriendskap en toegeneentheid”, “samesyn en tafel”, “om ’n gas te onthaal, is om Christus self te onthaal” en “luister na die verhaal van die mens”.
Gasvryheid is ’n weeldegeskenk wat diep gelukkig maak : jy voel aan hoe gelukkig ’n mens is oor jou teenwoordigheid en jy ervaat die warmte van tuis wees…