- Relationships
- >
- 117 - Stilwordtye saam met GOD vir vroue
117 - Stilwordtye saam met GOD vir vroue
SKU:
Die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees - Neh 8 vers 10.
Maak elke oggend tyd om stil te raak by God met een van hierdie oordenkings.
Oordink dit deur die loop van die dag en jy sal verstom staan hoe dit in jou eie lewe van toepassing sal wees en die groei wat jy sal ervaar.