- Biographies
- >
- 105 - Maksimum Vrou
105 - Maksimum Vrou
SKU:
“En toe kom daar ’n aan in my lewe…Hoe meer ek keer, hoe erger word dit. Ek moes al my trots sluk en vir hierdie meisie sê : Ek is lief vir jou, al was dit baie binnemonds…
Een ding het my altyd gepla, wat in hierdie vrou het haar vir my onweer staanbaar gemaak?
Wat het van haar ’n maksimum vrou gemaak? Tot hiertoe het ek maar min soos sy raakgeloop. Die hele ervaring was vir my vreemd.
Toe kom ek agter hoekom hierdie meisie vir my onweerstaanbaar is!
In hierdie boek spel, Louis Malherbe dit op sy unieke en onderhoudende manier bladsy vir bladsy uit.