- 86 - Word dir leier wat jy kan wees
86 - Word dir leier wat jy kan wees
SKU:
Die sleutel tot sukses in enige onderneming is die vermoë om ander met welslae te lei…
John C Maxwell is die stigter van INJOY, ’n leierskapontwikkelings instituut wat daartoe verbind is om die effektiwiteit van mense in all areas van die lewe te verhoog.
Hy is ook sedert 1981 Senior Pastoor van die Skyline Wesleyaanse Kerk in San Diago, Kalifornie, en gee gereeld lesings oor leierskap, verhoudings en kerklike groei.
Die boek kyk hoe jy in die hoogte roeping van leierskap effektief kan wees deur die vyf karakter eienskappe te verstaan wat leier-bestuurders van alledaagse bestuurders kan onderskei.