- Relationships
- >
- 112 - Kwel vrae en reguit antwoorde
112 - Kwel vrae en reguit antwoorde
SKU:
Wie sê die Bybel spreek nie die kwelvrae van ons tyd aan nie?
Dalk wonder jy ook oor vrae oor byvoorbeeld God, Engele, Ewige Lewe, Uitverkiesing, Verhoudings, Seksualiteit, Aborsie, Kleredrag… Hierdie boek bied antwoorde op vrae waarmee die mens van die jare 90 worstel - direk uit die Woord van God, op ’n suiwer skrifuurlike wyse geskryf in ’n maklike geselstrant waarby elke leser aanklank kan vind