smartMI - bringing you insurance the smart way
  • Home
    • About Us
    • SMART Values
    • Contact Us >
      • SMART Branches
  • SMART Products
    • Group Schemes
  • Group Schemes
  • SMART Gallery
    • SMART Woman 2018
    • SMART Videos
    • SMART Awards
  • SMART Blog
  • SMART Careers
  • smartMI Library
  • Merge : Main
    • Merge : General admin
    • Merge : HR
    • Merge : Risk
  • Forms : Main
  • Reports : Main
  • Call Centre
  • Afrikaans
  • >
  • 102 - Granate bloei in Jerusalem

102 - Granate bloei in Jerusalem

SKU:
Die fynbesnaarde SA Kunstenaar, wat al sy indrukke deur houtskool op papierlandskap verwerk het, skakeer die donkeroog-Jodin se mond rooi soos granaatsap.

Maar heelwat later , in die swart houtskollyne van ’n gekende Jesus met ’n doringkroon, moet hy ook donkerrooi bloed inskakeer.

Wat soek ’n skilder uit SA in ’n staat wat geteister word die die Palestynse Infifada en ’n Jihad?
Marc gaan grawe sy Hebreeuse wortels in Israel oop - die begin van ’n lang, onseker reis.

Mara, sy Ma, stroop die vel van sy identiteit af wanneer sy hom van sy Joodse afkoms inlig. Al die jare ’n bloedgeheim - tot onlangs, toe sy Oupa Lukas sy hart en gewete oopgemaak het oor Mara - die uiteinde van sy warrelwind romase met die fyn Duitse Jodin.

In Jerusalem leer Marc nie net Ruwth, sy Joodse bloed ouma, en Rivkah, dapper Sabra-meisie in die olyfgroen uniform nie, Hy ontmoet God, die Jode se Adonai.
By die klaagmuur weet hy, hy is ’n Jood : “Ek sien God in hierdie plek, Yerushalayini, in hierdie mense, my mense! Ek sien Hom in die rooi papawer wat op die wind bewe!

Volg sy ervaring en gevoel oor Godsdiens…
  • Facebook
  • Twitter
Add to Cart

Make the SMART Choice today. Choose smartMI.

smartMI (Pty) Ltd  :  Co Reg 2013/002423/07
smartMI is an authorised Financial Services Provider - FSP 44497
smartMI (Pty) Ltd is part to the smartMI Group (Pty) Ltd  :  Co Reg 2016/112584/07


©Copyright 2017 - present
  • Home
    • About Us
    • SMART Values
    • Contact Us >
      • SMART Branches
  • SMART Products
    • Group Schemes
  • Group Schemes
  • SMART Gallery
    • SMART Woman 2018
    • SMART Videos
    • SMART Awards
  • SMART Blog
  • SMART Careers
  • smartMI Library
  • Merge : Main
    • Merge : General admin
    • Merge : HR
    • Merge : Risk
  • Forms : Main
  • Reports : Main
  • Call Centre