- Afrikaans
- >
- 92 - Briewe aan my kinders
92 - Briewe aan my kinders
SKU:
Die raad was oorspronklik bedoel vir sy eie kinders, maar het vinnig versprei…
Eers na die studente van die Universiteit van die Vrystaat en later na Jonathan Jansen se tien duisend volgelinge op Twitter en Facebook.
Jansen se “Briewe aan my kinders” is stukkies wysheid of raad oor die lewe, die liefde en hoe om ’n medemenslike en dekende persoon te wees.