smartMI - bringing you insurance the smart way
  • Home
    • About Us
    • SMART Values
    • Contact Us >
      • SMART Branches
  • SMART Products
    • Group Schemes
  • Group Schemes
  • SMART Gallery
    • SMART Woman 2018
    • SMART Videos
    • SMART Awards
  • SMART Blog
  • SMART Careers
  • smartMI Library
  • Merge : Main
    • Merge : General admin
    • Merge : HR
    • Merge : Risk
  • Forms : Main
  • Reports : Main
  • Call Centre
  • Afrikaans
  • >
  • 186 - Sakkie Slakkie en ander stories

186 - Sakkie Slakkie en ander stories

SKU:
Sakkie Slakkie en Petri is vreinde. Sakkie voon in 'n koolkop aan die eenkant van 'n groot groentetuin. Petri woon in 'n blaarslaai aan die ander kant van die tuin.
Sakkie besluit om by sy vriend te gaan kuier. Dit neem hom 'n hele jaar om die reis te voltooi en op pad ontmoet hy allerlei interesante vriende.
Sakkie se avontuur leer kinders oor die maande van die jaar, van die groente en verskillende tuinbewoners.

Arme Mox en Kat is gestrand op 'n eiland. Hulle is so honger! Maandag sien hulle een piesangboom. Dinsdag sien hulle twee appelbome. Woensdag sien hull drie lemoenbome...En so leer kinders oor die dae van die week, die name van vrugte en hoe om to sewe te tel.

Laaste moet 'n muisgesin uitvind wie genoeg asem het om Bennie se verjaarsdagkersies uit te kan blaas. Kinders sal hierdie humoristiese storie geniet, terwyl hulle die name van die verskillende lede van 'n familie leer ken. 
  • Facebook
  • Twitter
Add to Cart

Make the SMART Choice today. Choose smartMI.

smartMI (Pty) Ltd  :  Co Reg 2013/002423/07
smartMI is an authorised Financial Services Provider - FSP 44497
smartMI (Pty) Ltd is part to the smartMI Group (Pty) Ltd  :  Co Reg 2016/112584/07


©Copyright 2017 - present
  • Home
    • About Us
    • SMART Values
    • Contact Us >
      • SMART Branches
  • SMART Products
    • Group Schemes
  • Group Schemes
  • SMART Gallery
    • SMART Woman 2018
    • SMART Videos
    • SMART Awards
  • SMART Blog
  • SMART Careers
  • smartMI Library
  • Merge : Main
    • Merge : General admin
    • Merge : HR
    • Merge : Risk
  • Forms : Main
  • Reports : Main
  • Call Centre