- Afrikaans
- >
- 185 - Klaas Vakie se Lang Nag
185 - Klaas Vakie se Lang Nag
SKU:
“My sandsakkies is weg! Wat gaan ek doen?...
Luister net hoe raas die mensekindertjies – hulle gaan nooit vannag kan slaap nie” - sê Klaas Vakie verdrietig
Wat gaan hy doen? Kom volg hom op sy avontuur om die mens kindertjies aan die slaap te kry...