- Afrikaans
- >
- 184 - Potte vol Pasta
184 - Potte vol Pasta
SKU:
“Pasta vir jou en Pasta vir my, van nou af gaan ons elke dag lekker pasta kry!”
Toe Tessa en Ben se Ma se pasta-masjien skielik vanself begin werk, is sy in 'n noedel-penarie.
Kort voor lank is sy toegedraai in 'n slaapsak van noedels en die noedels neem die huis en die straat op horings!
Kan Tessa en Ben hul Ma red en die noedel-vloed stop?