- Afrikaans
- >
- 183 - Die Goorgomgaaitjie
183 - Die Goorgomgaaitjie
SKU:
Pasop! Pasop! Sê die Goorgomgaai – as jy woud toe gaan, sal jou velle waai!
Maar een wilde en winderige nag ignoreer die Goorgromgaaitjie haar pa se waarskuwing en sluip uit die veiligheid van die grot.
Die Nare Muis bestaan tog nie regtig nie....of hoe?