- Afrikaans
- >
- 178 - My Liggaam
178 - My Liggaam
SKU:
My Liggaam
Bekyk jouself van kop tot tone en ontdek hoe ongelooflik jou liggaam aanmekaar gesit is.
My Liggaam, is 'n kleurvolle gids tot een van die wonderlikste dinge op aarde – jou lyf.
Propvol inligting oor die wonderwêreld van seunuwees, spiere, bloed en bene.
Die teks is toeganklik en word belig deur 'n groot verskeidenheid foto's.
Die perfekte manier vir jong kinders om te leer.