- Afrikaans
- >
- 175 - Liedjies uit 'n Towerfluit
175 - Liedjies uit 'n Towerfluit
SKU:
Liedjies uit 'n Towerfluit is 'n boek van feeste en vieringe.
Dit is soos 'n feesoptog deur die gewone leefwêreld van elke mens, deur die strate van stede tot by die stad van God.
Soos elke optog is dit vol humor, maar ook erns. Speels, maar ook spitsvondig. Dit bevat elkedagse waarhede, maar is ook 'n spieël van die ewigheid. Die aanslag is lig, maar die boodskap slaan soms soos 'n voorhamer.
Hierdie essays het as die SARIE-agterblaaie verskyn – 'n gewilde rubriek wat Izak de Villiers vir baie jare hanteer het, en om hom besonder geliefd gemaak het by talle lesers.