- Afrikaans
- >
- 173 - Wie is Jesus
173 - Wie is Jesus
SKU:
Kathleen Long Bostrom weet watter vrae kinders vra.
Haar antwoorde is Skrifgebaseer, en die kostelike illustrasies verhelder die teks en rond dit af.
Die teks is keurig en kreatief vertaal om in die Afrikaanse kind se verwysingswêreld te pas.
Die belangrikste vrae wat jy ooit sal beantwoord, is die vrae wat jou kind oor Jesus vra.