- Afrikaans
- >
- 172 - Die Onse Vader
172 - Die Onse Vader
SKU:
Die Onse Vader is dikwels een van die eerste gedigte wat kinders leer.
Dit is 'n moeilike gebed vir hulle om te verstaan en hierdie boekie se doel is om kinders te help om die Onse Vader op hul eie manier te waardeer, in plaas daarvan om die betekenis daarvan te probeer verduidelik.
Elke afdeling van die boek bevat eenvoudige gebede en verse wat aansluit by die Onse Vader en kinders se eie ervarings.