- Finances, Savings & Investment
- >
- 12 - En toe fire hulle my
12 - En toe fire hulle my
SKU:
Hy is op 48 as bestuurende direkteur in die pad gesteek, maar het binne die 15 jaar daarna ’n
allemintige sakeryk, PSG opgebou…
Daar is baie wat sê hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar hy lees en het ’n sagte hart vir Afrikanse poësie. Oor ’n swartbemagtigings geleentheid sal hy nie sy woorde tel nie, maar hy kon dit nog net een maal in sy loopbaan oor sy hart kry om self ’n kollega te vra om te loop…
Lees hoe Capitec se fenomenasie sukses beslag gekry het, wat hy die Pioneer Foods - kartelsage
maak en hoekom hy hom afvee aan die woede van beide die wynbedryf oor die planne wat hy vir
KWV gehad het.
Die Stellenbosse sakereus Jannie Mouton speel oop kaarte en deel die saske en beleggingslesse wat hy geleer het.
ORDER NOW