- Afrikaans
- >
- 170 - Ek wil ook bid - 24 gebedjies...
170 - Ek wil ook bid - 24 gebedjies...
SKU:
Ek wil ook bid...
Ek wil ook bid is bedoel vir elke Christenouer wat sy/haar kleinding wil leer van gebed.
Oulike gebedjies oor natuur, familie, vergewing van sondes en tafelgebedjies maak van hierdie boekie 'n moet in elke Christenhuis.
Benut jou kind se entoesiasme om deel te neem sodat hy met vrymoedigheid kan sê : “Ek wil ook bid”