- Afrikaans
- >
- 169 - Leef ons in die Endtyd
169 - Leef ons in die Endtyd
SKU:
Dis maar alte duidelik dat profesieë vir God baie belangrik is.
Daarvan getuig die feit dat 28% van die Bybel daaraan gewy is. Maar dis ook 'n feit dat die profesieë vir die meeste van ons 'n bitjie verwarrend is. Die gedugte skryfpaar Tim LaHaye & Jerry B Jenkins (die skeppers van die Left Behind reeks) laat jou egter in die Leef ons in die eindtyd? Deur 'n nuwe bril na die Bybelse profesieë kyk.
Die denkveranderende uitgangspunt is daarop afgespits om :
* 'n lewe van heiligheid te bevorder in 'n onheilige wêreld
* evangelisasie te bevorder
* 'n sterker gevoel vir sendingwerk te ontwikkel
Die gerekende teoloog Tim LaHaye lê 20 reeds voor waarom ons mag glo dat die wegraping en die groot verdrukking nog in ons geslag kan voorkom. Hoekom? Die huidige geslag beskik oor al die tegnologie en het dus die geleentheid om baie profesieë van Openbaring volledig te vervul. Voorbeelde hiervan is die volgende :
* die erkenning van die staat Israel
* die tegnologie om die merk van die dier voort te bring
* die neiging na 'n enkele wêreldregering
* satellietverbindings wat die twee getuies van Openbaring 11 oor die hele wêreld kan uitsaai