- Relationships
- >
- 134 - Jabes se Gebede
134 - Jabes se Gebede
SKU:
Het jy ’n behoefte aan God se oorvloeding seën? Bid jy, maar bly onvervuld?
Maak jou dan gereed om na die buitengewone te reik. Vra God vir oormaat seëninge wat Hy graag oor jou wil uitstort. Sluit aan by Bruce Wilkinson en ontdek hoe die merkwaardige gebed van ’n byna onbekende geloofsheid God se guns, beskemering en krag ontsluit. Ontdek hoe ’n eenvoudige daaglikse gebed jou uit jou alledaagse sleurbestaan kan laat opstaan en laat deurbreek na die lewe wat Hy vir jou bedoel het.
Jabes se gebed is die evangelieboodskap wat ’n mens se lewe radikaal verander sodat jy jou lewe kan lei soos ’n mens bedoel is om dit in Christus te doen.